The Gateway to the Karoo Classic — Jaarlikse Adventure Race 2027
🏆 The Gateway to the Karoo Classic
Jaarlikse Multi-Sport Adventure Race | Annual Multi-Sport Adventure Race
Smithfield, Gateway to the Karoo | 24–28 September 2027
Dit is nie 'n fietsrit nie. Dit is 'n toets van karakter.
This is not a cycling event. It is a test of character.
Welkom by die mees uitdagende avontuur in die Groot Karoo — 'n tyd-gebaseerde, multi-sport uithourace wat fiets, kajak en nagnavigasie kombineer oor vyf dae. Maksimum 30 deelnemers. Bespreek vroeg of mis jou kans.
Welcome to the most challenging adventure race in the Great Karoo — a timed, multi-sport endurance event combining cycling, kayaking and night navigation over five days. Maximum 30 participants. Book early or miss your chance.
Die Roete | The Route
| Dag | Day | Segment | Aktiwiteit | Activity | Konsep afstand | Est. distance |
|---|---|---|---|
| Dag 1 | Smithfield → Bethulie | 🚵 Gravel Fiets | Gravel Cycle | ~75km |
| Dag 2 | Bethulie → Orange River Camp area | 🚵 Gravel Fiets | Gravel Cycle | ~90–100km |
| Dag 3 | Kajak segment + fiets verder | 🛶 Kajak | Kayak + 🚵 Fiets | Cycle | ~8km kajak + ~60km fiets |
| Dag 4 | → Prior's Grange | 🚵 Gravel Fiets | Gravel Cycle | ~80km |
| Dag 5 | Prior's Grange → Smithfield | 🚵 Gravel Fiets | Gravel Cycle | ~60km |
🌙 Die Nagrit — Verpligtend | The Night Ride — Mandatory
Op een aangewese dag vertrek alle deelnemers om 02:00 van die uitkampplek. Die Karoo in die donker is 'n totaal ander wêreld — stilte, sterre, koue, en net jou fietslig tussen jou en die horison. Watter dag word bepaal na roete finalisering.
On one designated day all participants depart at 02:00 from camp. The Karoo at night is a completely different world — silence, stars, cold, and only your bike light between you and the horizon.
⏱️ Wegspringstelsel | Start System
Dag 1 — Loting | Day 1 — Draw: Deelnemers trek lootjies vir wegspringvolgorde. Elke ryer vertrek 2 minute uitmekaar. | Participants draw lots for start order. Each rider departs 2 minutes apart.
Dag 2–5 — Le Mans Tyd-gebaseerd | Le Mans Time-based: Die stadigste ryer (hoogste kumulatiewe tyd) vertrek eerste. Elke volgende ryer vertrek presies sy agterstand later. Die eerste persoon wat die eindpunt bereik, wen. | The slowest rider (highest cumulative time) departs first. Each subsequent rider departs exactly their time deficit later. The first person to cross the finish line wins.
🚧 Afsnypunte | Cut-off Times
- Einde Dag 2: Mis die afsnypunt = outomaties uitgeskakel | Miss the cut-off = automatically eliminated
- Einde Dag 4: Mis die afsnypunt = outomaties uitgeskakel | Miss the cut-off = automatically eliminated
📱 Tydmeting | Timing System
- Elke deelnemer dra 'n GPS tracker (voorsien) — outomatiese checkpoint registrasie en veiligheidsmonitoring | Each participant carries a GPS tracker (provided) — automatic checkpoint registration and safety monitoring
- Race card by elke checkpoint gestempel vir amptelike tyd | Race card stamped at each checkpoint for official time
- Kumulatiewe tyd word daagliks op die leiersbord gepubliseer | Cumulative time published daily on the leaderboard
⛺ Uitkamp — Geen Lodge Nie | Camping — No Lodge
Jy dra alles wat jy nodig het in 'n bikepacking opstelling. Aangewese uitkamppunte word voorsien — maar geen tent chalets, geen lodge, geen gerief nie. Net jy, jou fiets, en die Karoo-sterre.
You carry everything you need in a bikepacking setup. Designated campsites are provided — but no tent chalets, no lodge, no comfort. Just you, your bike, and the Karoo stars.
🚩 Checkpoints met Take | Checkpoints with Challenges
3–4 checkpoints per dag. Jy kan nie verby sonder om die taak te voltooi nie. Tyd stop by elke checkpoint en begin weer sodra die taak klaar is. 2 take per dag langs die roete.
- Fisieke taak | Physical challenge — push-ups, tou klim, of iets onverwags
- Navigasie uitdaging | Navigation challenge — geen GPS vir 'n sekere afdeling, net 'n kompas
- Karoo kennis vraag | Karoo knowledge question
- Spanbou element | Team element — vir dié wat in pare ry
📋 Die Reëls | The Rules
- Selfversorgend — jy dra alles (bikepacking setup) | Self-sufficient — you carry everything
- Geen ondersteuningsvoertuig, geen crew | No support vehicle, no crew
- Aangewese uitkamppunte — geen tent chalets nie | Designated campsites — no tent chalets
- Nagrit verpligtend op aangewese dag | Night ride mandatory on designated day
- Minimum fietsry vlak: Gevorderd | Advanced
- Mediese bystand beskikbaar by oornagpunte | Medical support available at overnight stops
🏅 Die Jaarlikse Leiersbord | The Annual Leaderboard
Jaar 1 se wenner se tyd word die rekord om te klop. Elke jaar kom mense terug om hul eie tyd te verbeter. Smithfield as die hartklop van SA adventure racing.
🎉 Smithfield Erfenisdag Fees | Smithfield Heritage Day Festival
Classic ryders kom in vanaf 15:00 op 24 September (Erfenisdag). Terwyl hulle wag, word drie dagritte gehou: 10km / 20km / 50km kompetisies. Feestelik en groots — saam met Vriende van Smithfield.
📅 Race Datum 2027 | Race Date 2027
24–28 September 2027 — Smithfield, Vrystaat
Ook beskikbaar | Also available: 16–18 Oktober 2027 — Begeleide Classic | Guided Classic
Inskrywing & Bespreking | Registration & Booking
Maksimum 30 deelnemers | 30 participants — eksklusief en vroegtydig bespreek. Wag-lys van toepassing sodra vol.
📱 WhatsApp: 061 544 1436
"Die Karoo skree nie. Dit fluister. En in daardie fluistering vind jy jou grense."
"The Karoo does not shout. It whispers. And in that whisper, you find your limits."