Lente Fluister by Towerbos | Spring Whispers at Towerbos

Lente Fluister by Towerbos | Spring Whispers at Towerbos

Afrikaans

Terwyl die boertjie uitkyk oor sy weiding, kondig die Persbergdraaibos (Felicia filifolia) die vroeë lente aan met 'n pragtige pers mantel oor die Karoo-veld.

Die natuur het sy eie kalender — en hierdie jaar is die boodskap duidelik: lente is op pad.

In die winterkoue het die skilderbokke by Towerbos begin lam. Mooi, sterk lammers wat eersdaags die lente gaan verwelkom — nuwe lewe op 'n ou plaas.

— Die Badenhorst Familie, Towerbos


English

While the farmer surveys his grazing land, the Karoo Aster (Felicia filifolia) announces the early spring with a breathtaking purple blanket across the veld.

Nature has its own calendar — and this year the message is clear: spring is on its way.

In the winter cold, the Angora goats at Towerbos have started lambing. Strong, beautiful lambs that will soon welcome the spring — new life on an old farm.

— The Badenhorst Family, Towerbos