Overschot — Hier, Duskant die Karoo

Tipiese Deurgang na die Karoo landskap vanaf Overschot

Deur Lenie Malherbe — Plaas Overschot

Hier, duskant die Karoo, nog aan Vrystaat-kant,
tussen koppies se klowe en berge se rant,
lê ons werf genestel al vir 'n half-eeu
in dieselfde familie se hand.

Tipiese Deurgang na die Karoo landskap

Tipiese Deurgang na die Karoo landskap.

Overschot, met jou sal ons 'n sterke band behou, want hier het ons deur wurgende droogte, oorvloed reën, vele bittersoet tye geleer van GOD se Seën.

"Hý skenk dit in mildadigheid en hoef ons nie met enige oorskot tevrede te wees nie, want dis altyd genoeg..."
Sonsondergang oor Overschot
Karoo landskap vanaf Overschot
Koppies en berge rondom Overschot

Die glorieryke sonsondergange van dié geweste verkondig Sý Lof alom.

Glorieryke sonsondergang oor die Karoo
Aandlig oor die Karoo vlaktes
Karoo koppies in die aandlig
Goue aandlig oor die Karoo veld