Gateway to the Karoo Gravel Trek — 3 Dae | 3 Days — Maart | March 2027
🚴 Gateway to the Karoo Gravel Trek — 3 Dae | 3 Days
14–16 Maart | March 2027 (Vr—So | Fri—Sun)
Drie dae. Die Damwal. Die hart van die Karoo.
Three days. The Dam Wall. The heart of the Karoo.
Sluit aan by My Afrika Safaris se 3-dag gravel avontuur deur die Gateway to the Karoo.
Join My Afrika Safaris' 3-day gravel adventure through the Gateway to the Karoo.
🚴 Die avontuur | The adventure — grond- en gruispaaie met die ikonies Gariep Damwal as hoogtepunt | gravel roads with the iconic Gariep Dam Wall as highlight
🍖 Kulinêre gasvryheid | Culinary hospitality — outentieke Gateway to the Karoo kos langs die pad | authentic food along the route
🏛️ Geskiedenis | History — die Gariep Dam, Springfontein en stories van die Karoo | the Gariep Dam, Springfontein and stories of the Karoo
📋 Trek Besonderhede | Trek Details
Datums | Dates: 14–16 Maart | March 2027
Beginpunt | Start: Smithfield, Vrystaat | Free State
Eindpunt | End: Willem se Kampie Padstal, Gariep Dam
Roete | Route: Smithfield → Prior's Grange (Springfontein) → Damwal → Orange River Camp → Willem se Kampie
Totale afstand | Total distance: ±238km oor 3 dae | ±238km over 3 days
Terrein | Terrain: Gravel/grond paaie — geskik vir gravel of MTB fietse | suitable for gravel or MTB bikes
Moeilikheidsgraad | Difficulty: Intermediêr | Intermediate
Groepgrootte | Group size: Maksimum 10 deelnemers | Maximum 10 participants
Prys | Price: R6,500 per persoon | per person
✅ Wat is ingesluit | What's included
Alle akkommodasie langs die roete | All accommodation along the route
Alle ontbyte | All breakfasts
Kospakkies elke dag | Packed lunches daily
Aandetes | Dinners
Eerste rondte drankies elke aand (koeldrank, SA bier, SA wyn) | First round of drinks each evening
Ondersteuningsvoertuig (minibus) | Support vehicle (minibus)
Terugrit na Smithfield ingesluit | Return transfer to Smithfield included
Gateway to the Karoo welkomgeskenk pak | Welcome goodies pack
🗓️ Trek Hoogtepunte per Dag | Daily Highlights
Dag 1 | Day 1 — Smithfield → Springfontein (±98.5km)
Vertrek van Smithfield — die Gateway to the Karoo. By aankoms by Prior's Grange word jy ingesien in jou eie privaat huisie. Besoek die plaaslike Anglo-Boereoorlog museum en geniet 'n boeiende praatjie. Die aand begin met 'n sundowner by die pub (eerste rondte ingesluit), gevolg deur aandete by die historiese Krieket Klubhuis.
Depart from Smithfield. On arrival at Prior's Grange you are checked into your own private cottage. Visit the Anglo-Boer War museum and enjoy a talk on Springfontein's history. Sundowner at the pub (first round included), followed by dinner at the historic Cricket Clubhouse.
Oornag | Overnight: Prior's Grange, Springfontein
Dag 2 | Day 2 — Springfontein → Damwal → Orange River Camp (±70km)
Die hoogtepunt van die Trek — ry oor die ikonies Gariep Damwal. Die aand by Orange River Camp op die oewer van die dam.
The highlight of the Trek — ride across the iconic Gariep Dam Wall. Evening at Orange River Camp on the banks of the dam.
Oornag | Overnight: Orange River Camp, Gariep Dam
Dag 3 | Day 3 — Orange River Camp → Willem se Kampie (±70km)
Die finale dag eindig by Willem se Kampie Padstal. Die minibus ry almal terug na Smithfield.
The final day ends at Willem se Kampie Padstal. The minibus returns everyone to Smithfield.
Eindpunt | Finish: Willem se Kampie Padstal
🏨 Akkommodasie | Accommodation
Dag 1: Prior's Grange, Springfontein — privaat huisies | private cottages
Dag 2: Orange River Camp, Gariep Dam
Dag 3: Eindig by Willem se Kampie | Finish at Willem se Kampie
🚲 Fiets Vereistes | Bike Requirements
Gravel fiets of MTB aanbeveel | Gravel bike or MTB recommended
Fiets word nie voorsien nie | Bike not provided
Minimum ouderdom: 15 jaar | Minimum age: 15 years
❌ Kansellasiebeleid | Cancellation Policy
60+ dae — 80% terugbetaling | refund
30–60 dae — 50% terugbetaling | refund
Minder as 30 dae | Less than 30 days — Geen | None
⚠️ Beperkte plekke — slegs 10 deelnemers | Limited spots — only 10 participants.
📩 WhatsApp: 061 544 1436