- 5 stars: 4 (100%)
- 4 stars: 0 (0%)
- 3 stars: 0 (0%)
- 2 stars: 0 (0%)
- 1 star: 0 (0%)
The quality of the honey is really amazing! Thank you BLine for incredible service, friendliness and professionalism!
Baie dankie, Mariette! Dis heerlik om te hoor jy geniet ons heuning. Jou mooi woorde oor ons diens en vriendelikheid beteken baie vir ons. Dankie vir jou ondersteuning van BLine!
Hierdie is by verre die heel lekkerste heuning! En die aanlyn winkel diens is altyd flink en vriendelik. Ek is nou en dan terug vir nog 🤩
Sweetfield heuning is die Ware Jakob, daar is geen twyfel aan nie.
Ek beveel definitief dit vir elke verbruiker aan.
Dankie vir die heerlike ervaring om op die BLine plaaswinkel te kon koop. Die heuning het ons deur 'n verkoue gehelp. Ons het Barbara O'Niell se 'Flu-bomb' daarmee aangemaak om ons deur te trek. Dit het gewerk soos 'n BOM!!! Dankie aan Sweetfield Honey!!
'Karen, wat 'n heerlike storie! 😄 Ons is so bly die Sweetfield Honey het julle deur die verkoue gehelp — Barbara O'Neill sou trots wees! Dankie vir die vertroue in ons Gateway to the Karoo produkte. Bly gesond! — Die BLine Plaaswinkel span'