Ride & Restore: Gateway to the Karoo — A Whispers from Africa Retreat with Madeleine Pretorius
"Pedal through the noise. Reclaim your journey."
Relax | Restore | Heal | Ground
Die wêreld skree. Afrika fluister. En in daardie stilte onthou jy wie jy is.
The world shouts. Africa whispers. And in her silence, you remember who you are.
Wanneer jy gereed is om die gewig van die jaar neer te sit — die Karoo wag vir jou.
When you are ready to put down the weight of the year — the Karoo is waiting.
🌹 Oor Hierdie Retreat / About This Retreat
Hierdie is nie 'n fietsrit nie. Dit is 'n uitnodiging — om terug te keer na jouself deur die stilte van die Karoo, onder leiding van Madeleine Pretorius, The Consciousness Living & Holistic Wellness Whisperer of Africa, en Kaalvoet-Meisie van die Vrystaat.
This is not a cycling race. It is an invitation — to return to yourself through the silence of the Karoo, guided by Madeleine Pretorius, The Consciousness Living & Holistic Wellness Whisperer of Africa.
Ons fokus nie op gear, lap times of kalorie-verbranding nie. Ons fokus op cadence, clarity, en die stil ruimte tussen pedaalslae.
We don't focus on gear, lap times, or calorie burning. We focus on cadence, clarity, and the quiet space between pedal strokes.
Wat Ingesluit Is / What's Included
- 3 dae / 2 nagte begeleide gravel fietsrit / 3-day guided gravel cycling retreat
- Alle oornagverblyf — premium plaasverblyf en gasthuise / All accommodation
- Alle maaltye — ontbyt, kospakkies en aandete / All meals
- Eerste rondte drankies elke aand / First round of drinks each evening
- Wellness sessies en begeleiding deur Madeleine Pretorius / Wellness sessions with Madeleine
- Ondersteuningsvoertuig / Support vehicle
- Goodies bag by aankoms / Goodies bag on arrival
Trek Besonderhede / Trek Details
- Roete / Route: Smithfield → Bethulie → Oviston → Gariep Dam → Springfontein → Smithfield
- Groepgrootte / Group size: Maksimum 10 deelnemers — eksklusief en intiem / Maximum 10 participants
- Geskik vir / Suitable for: Korporatiewe leiers, bestuurspanne, individue wat wil herstel / Corporate leaders, management teams, individuals seeking restoration
- Fisiese vlak / Physical level: Matig — geskik vir enige fietser met basiese kondisie / Moderate — suitable for any cyclist with basic fitness
📅 Beskikbare Datums / Available Dates
- 4–6 Desember 2026 — Proeflopie / Introductory retreat
- 17–19 Januarie 2027
- 17–19 September 2027
- 4–6 Desember 2027
Madeleine kies haar eie eksklusiewe datums — plekke is beperk. / Madeleine selects her own exclusive dates — places are limited.
💰 Prys / Price
R14,400 per persoon / per person — alles ingesluit soos hierbo / all inclusive as listed above.
Nie ingesluit / Not included: Energiedrankies, invoer bier/wyn, spiritualieë (eie rekening / own account); fisiologiese behandelings (eie rekening / own account).
Bespreking / Booking
Alle besprekings word hanteer deur My Afrika Safaris (MAS).
All bookings are handled through My Afrika Safaris (MAS).
📱 WhatsApp (Gateway to the Karoo): 061 544 1436
📧 Madeleine direk / Madeleine directly: info@madeleinepretorius.co.za
📱 WhatsApp (Madeleine): 081 053 8430
"Pedal through the noise. Reclaim your journey. Ground in the Karoo."