Rhodes Stoepsitfees 2027 — Eksklusiewe Jimny Naweek

Rhodes Stoepsitfees 2027 — Eksklusiewe Jimny Naweek

Hotel - Early Bird (Book before 31 October 26) — per persoon / per person
R 3,510.00
Sale price  R 3,510.00 Regular price  R 2,640.00
Skip to product information
Rhodes Stoepsitfees 2027 — Eksklusiewe Jimny Naweek

Rhodes Stoepsitfees 2027 — Eksklusiewe Jimny Naweek

R 3,510.00
Sale price  R 3,510.00 Regular price  R 2,640.00
Pakket per persoon | Package per person

🏔️ Rhodes Stoepsitfees — Eksklusiewe GTTK™ Jimny Naweek

Begeleide Jimny-ervaring | Guided Jimny experience

Jy bespreek ’n begeleide Jimny-pakket met die verblyf en program soos hieronder uiteengesit, nie bloot ’n kampeerplek of kamer nie. Sien die spesifieke pakket se insluitings en eie-rekening-uitgawes hieronder.

Alle pakketpryse is per persoon, nie per paartjie, voertuig, kamer of eenheid nie. Kies hoeveelheid 1 vir een persoon, 2 vir twee persone, ensovoorts. Waar verblyf gedeel word, beskryf die deelopsie die verblyfreëling, nie hoeveel persone een pakketprys dek nie.

You are booking a guided Jimny package with the accommodation and programme described below, not just a campsite or room. See the specific package inclusions and own-account expenses below.

All package prices are per person, not per couple, vehicle, room or unit. Select quantity 1 for one person, 2 for two people, and so on. Sharing options describe the accommodation arrangement, not the number of people covered by one package price.

🏔️ Rhodes Stoepsitfees — Exclusive GTTK™ Jimny Weekend

19–21 Februarie 2027 | Rhodes, Oos-Kaap / Eastern Cape

⚠️ Weens die uitsonderlike gewildheid van die Stoepsitfees moet ons vroeg getalle bevestig. Besprekings word bevestig slegs na betaling ontvang is — eerste betaal, eerste plek verseker.

⚠️ Due to the exceptional popularity of the Stoepsitfees, we need to confirm numbers early. Bookings are confirmed only once payment is received — first paid, first place secured.

Sluit aan by Gateway to the Karoo™ vir 'n onvergeetlike naweek in die magiese dorpie Rhodes. Tot 10 Jimnys. Eksklusief. Onvergeetlik.
Join Gateway to the Karoo™ for an unforgettable weekend in the magical village of Rhodes. Up to 10 Jimnys. Exclusive. Unforgettable.

🗺️ HOOGTEPUNT VAN DIE NAWEEK / WEEKEND HIGHLIGHT

Saterdagmiddag ry ons op na Tenahead Mountain Lodge — teen Naudésnekpas uit, die hoogste pas in Suid-Afrika. Tenahead is die hoogste kommersiële lodge in die land, met uitsig wat jou asem wegslaan. 'n Koppie koffie of 'n koue bier hier bo is 'n ervaring op sy eie — en jou Jimny gaan dit nooit vergeet nie. 🍺☕

Saturday afternoon we drive up to Tenahead Mountain Lodge — via Naudésnekpas, the highest mountain pass in South Africa. Tenahead is the highest commercial lodge in the country, with breathtaking views. A cup of coffee or a cold beer up here is an experience in itself.

🏨 PAKKET 1 — HOTEL (per persoon / per person)

  • 2 nagte akkommodasie in Rhodes Hotel / 2 nights accommodation at Rhodes Hotel
  • Vrydagaand ete / Friday dinner
  • Saterdagoggend ontbyt / Saturday breakfast
  • Saterdagmiddag — Tenahead Lodge via Naudésnekpas
  • Saterdagaand spitbraai / Saturday evening spit braai
  • Sondagoggend ontbyt / Sunday breakfast
  • Rhodes Paspoort ingesluit / Rhodes Passport included
  • Eie drankrekening / Own drinks account
  • Geleide Jimny-ervaring met Wessel / Guided Jimny experience with Wessel

Early Bird: R3,510 pp — Geldig tot / Valid until 31 Oktober/October 2026
Standaard / Standard: R3,900 pp (1 Nov 2026 – 31 Jan 2027)
Last Minute: R4,290 pp (1 – 20 Feb 2027)

🔑 JKK-lede ontvang altyd die Early Bird-prys, ongeag die besprekingsvenster. Kontak ons voor betaling vir jou lidbespreking. Geen verdere JKK-afslag word op hierdie prys gestapel nie. / JKK members always receive the Early Bird price, regardless of the booking window. Contact us before payment to arrange your member booking. No additional JKK discount is combined with this price.


⛺ PAKKET 2 — KAMPEER / CAMPING (per persoon / per person)

  • 2 nagte kampeer by die rivier langs die hotel (loopafstand) / 2 nights camping at the river next to the hotel (walking distance)
  • Kragpunte beskikbaar / Power points available
  • Saterdagoggend ontbyt by hotel ingesluit / Saturday breakfast at hotel included
  • Saterdagmiddag — Tenahead Lodge via Naudésnekpas
  • Saterdagaand braai by hotel ingesluit / Saturday braai at hotel included
  • Rhodes Paspoort ingesluit / Rhodes Passport included
  • Vrydagaand ete & Sondagoggend ontbyt — eie reëling / Friday dinner & Sunday breakfast — own arrangement
  • Eie drankrekening / Own drinks account
  • Geleide Jimny-ervaring met Wessel / Guided Jimny experience with Wessel

Early Bird: R2,115 pp — Geldig tot / Valid until 31 Oktober/October 2026
Standaard / Standard: R2,350 pp (1 Nov 2026 – 31 Jan 2027)
Last Minute: R2,585 pp (1 – 20 Feb 2027)

🔑 JKK-lede ontvang altyd die Early Bird-prys, ongeag die besprekingsvenster. Kontak ons voor betaling vir jou lidbespreking. Geen verdere JKK-afslag word op hierdie prys gestapel nie. / JKK members always receive the Early Bird price, regardless of the booking window. Contact us before payment to arrange your member booking. No additional JKK discount is combined with this price.


🚙 Het jy nie 'n Jimny nie? Geen probleem — Jimny 4x4-verhuring is beskikbaar. / Don't have a Jimny? No problem — Jimny 4x4 rentals are available. Contact us for details.

📞 Bespreek nou / Book now: 068 762-7956 | 🌐 gatewaytothekaroo.co.za

Minimum deelname en kansellasie deur die organiseerder

Hierdie rit vereis minstens 3 betaalde deelnemende Jimny voertuie. Gidse en ondersteuningspersoneel tel nie by die minimum nie. Gateway to the Karoo™ bevestig 7 kalenderdae voor vertrek of die rit voortgaan. Indien die minimum nie teen hierdie sperdatum bereik word nie, kanselleer ons die rit en ontvang deelnemers ’n volle terugbetaling van hul ritbetaling, sonder die aftrekkings in die kansellasiebeleid hierbo. Deelnemers kan uit eie keuse na ’n ander beskikbare datum oorskuif in plaas van ’n terugbetaling. Hierdie bepaling geld vir nuwe besprekings; bestaande bevestigde besprekings behou hul oorspronklike voorwaardes.

Minimum participation and cancellation by the organiser

This trip requires at least 3 paid participating Jimny vehicles. Guides and support staff do not count towards the minimum. Gateway to the Karoo™ will confirm 7 calendar days before departure whether the trip will proceed. If the minimum is not reached by this deadline, we will cancel the trip and participants will receive a full refund of their trip payment, without the deductions in the cancellation policy above. Participants may voluntarily transfer to another available date instead of receiving a refund. This condition applies to new bookings; existing confirmed bookings retain their original terms.

 

You may also like